
Ronel's Reading Corner
8- week digitale hulpkissie vir ouers
Herken jy jou kind?
My kind klank nog die meeste woorde uit.
Lees voel stadig en moeilik.
My kind vergeet woorde wat reeds geoefen is.
My kind raak maklik moedeloos wanneer hy/sy lees.
Ek wens ek het 'n eenvoudige plan geweet om te volg.
Oor die afgelope paar jaar het ek met baie ouers gewerk wat dieselfde vraag vra:
"Hoe help ek my kind wat nog elke woord uitklank?"
π
Hierdie hulpkissie gee jou 'n eenvoudige, stap-vir-stap plan om leesvloei en selfvertroue te ondersteun.
β°
Met net 10β15 minute se daaglikse oefening werk jou kind deur woordtrappe, leesfrases en kort leesinne.
π±
Die aktiwiteite bou sistematies op mekaar om woordherkenning, leesvloei en selfvertroue te ontwikkel.
Jy hoef nie meer te wonder wat om volgende te doen nie.
Wat ingesluit is
Elke week kry jy βn eenvoudige, herbruikbare struktuur:
πͺ
Woordtrappe
Bou vinniger woordherkenning met sistematiese oefening
π¬
Leesfrases
Help jou kind om woorde saam te laat vloei
π
Kort leesinne
Bou leesvloei en eenvoudige begrip
π
Vier jou leesvordering
βn Maklike kontroleerder om groei raak te sien en selfvertroue te bou
β Bonus:
π₯
2 begeleidende videos vir ouers
Net 10β15 minute per dag kan oor tyd 'n groot verskil maak.
Normaalweg R189
Bekendstellingsprys: R149
(eenmalige betaling)
8-week digitale hulpkissie vir ouers van kinders wat nog elke woord uitklank.
Maklik om te gebruik
Net 10β15 minute per dag
Geen raaiwerk oor wat om volgende te doen nie
Onmiddellike toegang na betaling
Ja, Ek wil my kind help
Gee jou kind die geleentheid om met meer selfvertroue en leesvloei te groei.
Klein nota:
Elke kind leer lees teen hul eie tempo.
Hierdie hulpkissie ondersteun konsekwente oefening en bou leesvaardighede stap vir stap.
Built with Β© systeme.io
Privacy policy | Terms of us | Cookies
Take your business to the next level
Provide your email and phone details, and I will reach out to you promptly to set up next steps.
We HATE spam. Your email address is 100% secure